Geslepe, fyn afgeronde verse van 'n woordsmid wat slim speel met klank, taal, beelde en verwagtinge. Op toeganklike, klankryke wyse ontgin Daniel Hugo verskillende temas - verblyf in die Lae lande, die liefde, die seisoene, die natuur, die dood, die skryfproses, die taal waarin hy skryf, die pandemie wat ons tans ervaar, die rol van die digter - op speelse wyse en sonder om te skroom om met homself die draak te steek. Met enkele verbluffende vertalings van klassieke gedigte.
Klinkklaar
ISBN: 1485312604
ISBN 13: 9781485312604
Publication Date: May, 2021
Publisher: Protea Boekhuis
Pages: 100
Format: Paperback
Author: Daniel Hugo